Hier gaat ons - Yee haa. Nog 'n ronde van TestRugby. Die ronde gaan baie moeilik wees siende dat al die goeie spelers meer as 'n $1M kos! MAW jy moet die k@k spelers ook kies.
Anyway, vir week een het ek al weer ge-gamble. GO WALLIS!!! ROER DAAI AUSSIES!

Nou toe, hier is Week 1 se spanne:
Desert Stormers - Team Roster
FR George Chuter ENG $780,000 --- FR Adam Jones WAL $720,000
LK Ian Evans WAL $625,000 --- LK Ben Kay ENG $1,155,500
LF Richard McCaw NZL $1,250,000 --- LF Jonathan Thomas WAL $990,000
HV Charlie Hodgson ENG $1,195,000 --- HV Stephen Jones WAL $1,200,500
CT Anthony Allen ENG $560,000 --- CT Gavin Henson WAL $1,175,500
OB Chris Latham AUS $1,185,000 --- OB Kevin Morgan WAL $990,000
_________________________________
Supreme Stormers - Team Roster
FR George Chuter ENG $780,000 --- FR Tai McIsaac AUS $880,000
LK Ian Evans WAL $625,000 --- LK Chris Jack NZL $1,180,000
LF Richard McCaw NZL $1,250,000 --- LF Wycliff Palu AUS $990,000
HV Charlie Hodgson ENG $1,195,000 --- HV Stephen Jones WAL $1,200,500
CT Anthony Allen ENG $560,000 --- CT Mils Muliaina NZL $1,180,000
OB Iain Balshaw ENG $1,150,000 --- OB Kevin Morgan WAL $990,000
_____________________________________________
Anyway in die week stuur iemand toe vir my 'n foto van die nuwe Wembley. Dis nou Engeland se nasionale sokker stadion. Toe vertel ek vir hulle van Namibie se nationale stadion en ek het hierdie prentjie gevind op die internet.
Toe verlang ek sommer huis toe.

tot later